Wednesday, October 17, 2007

nie te min

ek is wie ek is
net myself
hier
nou

nie te min

is hulle wie hulle is
oor wie jy was
toe

nie te min

kan ons kies wie ons word
oor wie Hy is
vir altyd
genoeg

No comments: